IMG_2223.jpg

@JD5

#jd5goodfood

Reservations ONLY. One day in advance. Whatsapp 0826774173

 
Nuwe burger Mei 2021.jpeg

Wie is ons?

JD5 Huiskombuis het sy oorsprong in 2015 - Een oggend na 'n kuier-aand, met baie gesprekke oor wat wil ons nog. . . . 

Die vraag - Soek julle 'n restaurant was die oorsprong van alles wat nou bestaan. Bouwerk begin November 2014 en JD5 open sy deure in Junie 2015.

Ons is deur heelwat "Culinary" fases in die afgelope paar jaar. Met humble beginnings van Build your own Burger & eat with your hands if you dare. Ons begin met 8 mense 'n aand en groei tot 50.

Tans het ons 'n Huiskombuis "eatery feel' met 'n Country cooking styl met 'n bietjie "stylish plating"

(dankie vir die inspirasie Adele Maartens)

Ons skep die atmosfeer van - kuier by 'n ou vriend. 'n Draai in die kombuis vir 'n halo sê, 'n proe of 'n slukkie ietsie is nie taboe nie. Ons is mos immers 'n HUISKOMBUIS.

Nie een van die Chefs (Bernard en Lorén) het formele opleiding in "kos" nie. Dit wat ons weet het ons by ons Ma's, Masterchef en ervaring geleer.

 

#jd5goodfood

JD5 Food

The food we serve at JD5 is healthy and delicious. Our ingredients are fresh and we cater to all types of dietary requirements. Check out our flavorful menu and get in touch to make a booking!

If you would like to learn more about our menu, please click on the menu button at the LEFT top of the Home page

85fb4e1c-5bfe-483d-a110-1705e80abbb8.jpg

Award Winning Braaibroodjies

 

RESERVATIONS ONLY

RESERVATIONS ONLY - please WHATSAPP 082 677 4173 with the date and amount of guests and we will get back to you as soon as the pots and pans allow us

 

Contact

Please send a Whatsapp to 0826774173 for information or a booking

5 Johannes Duminy St, Roosheuwel, Klerksdorp, 2571, South Africa

082 677 4173

  • Google Places
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

7465b44b-d99c-4b78-9695-bf89553fa685_edited.jpg